Ek kan met alle eerlikheid vir Elma en haar span by THE BEAUTY LAB ACADEMY aanbeveel. Elma julle is net die beste….. professionele werk is aan die orde van die dag.. Ek vertrou net Elma met my LASHES sy is genuinely ‘n genius… gaan probeer gerus nuwe LASHES mens weet NIE eers jy het L@SHES gedoen… DUISEND Dankies Elma❤